MOMENTS - Bloemfontein 1 & 2 Junie 2018

Note: portions of the website might only be available in Afrikaans.

Op 1 & 2 Junie is ek weer deel van MOMENTS. Dit is 'n produksie met kunstenaars, kore en dansers wat in Bloemfontein in die Sand du Plessis teater aangebied word en is 'n absolute unike ervaring. Koop gerus 'n kaartjie en kom beleef iets anders en vars.