Marianne is ma van 4 seuns -het gegradueer in pediatrie en is toe getroud met ‘n teoloog. Hulle het vir 6 jaar in Malawi as sendelinge gewerk en het onder groot teenkanting van die owerhede. . .
Louise Kapp van Gobabis in Namibie is ‘n fenominale vrou. Sy en haar man, ‘n uiters suksesvolle paartjie, se lewe het in een oomblik radikaal verander, toe hy een aand ‘n koedoe met sy motor getref het.
Marthie Schalkwyk is ‘n besondere vrou - vra maar vir haar dogter Marli wie saam met haar in die foto is. Sy is as weduwee vir die laaste 6 jaar verantwoordelik vir die versorging van haar 3 kinders. . .
Hierdie fenominale vrou is van geboorte af serebraal verlam. Na 'n operasie op die ouderdom van 15 was sy meer beweeglik en het sy met inspanning en deursettingsvermoë haarself geleer om tot ‘n groot mate onafhanklik te wees.
Sy het ook leer lees en skryf en is vandag ‘n entrepeneur wat kuns en handwerkprodukte maak.