Erkenning: 2007

Annatjie Heyns

Annatjie was vir 17 jaar getroud met n man wat aan erge depressie gely het. Sy en haar enigste seun het heeltyd in angs geleef omdat hulle vermoed het dat hy homself dalk een of ander tyd skade gaan aandoen. . .

Marie Venter

Hierdie spesiale vrou se man het 'n beroerte gehaad weens 'n anarisme. Dit het veroorsaak dat hy totaal hulpeloos is en dat hy skaars kan loop. . .

Tina Martin

Sy bly op die plaas van Hendrik en Noeleen Putter naby Jansenville in die Oos-Kaap. Dit is vir my 'n voorreg om vir haar erkenning te gee omdat sy so selfloos besluit het dat haar taak is om haar moeder - Griet, op te pas en te versorg.

Mary-Ann Taljaard

Mary-Ann is die eienaar van Smiley Kids Sunward Park aan die Oos Rand. Sy het twintig personeellede en een honderd en veertig kinders onder haar sorg - wat wissel van babas tot kleuters en naskoolkinders. Wat 'n onderneming om te bestuur!

Idonia Gouws

Op skool het sy op sportgebied uitgeblink en na skool het sy by die Nasionale Intelligensiediens aangesluit. Sy het regoor die wêreld gewerk. Sy het getrou en was dolgelukkig, maar skaars 'n jaar later het haar man tragies dood verongeluk. . .

Maloe Els

Hierdie vrou is geskei en maak haar dogtertjie alleen groot. Sy het 'n groot finansiële knou gekry toe sy haar besigheid verloor het. . .

Rozanne le Grange

Elke keer wanneer ek aan haar storie dink, besef ek watter inspirasie sy vir my is - indien ek ooit moeg en moedeloos oor my vraagstukke in die lewe is, dien Rozanne as genoegsame motivering om als weer aan te durf!

Cynthia Paulse

Hierdie fenominale dame is gestremd gebore met ‘n verwronge rug. ‘n Sogenaamde "Harrington rod" is in haar rug geplaas op 6 jarige ouderdom om haar rug weer reguit te trek. . .

Susan Taljaard

'n Mens kan net hierdie besondere vrou eer vir die ongelooflike manier waarop sy haar gesondheidsterugslae van dag tot dag hanteer. . .

Moira Pretorius

Sy is 'n ma van vyf - en haar jongste, Jayden - is 'n jaar gelede met beenmurgkanker gediagnoseer, wat nou na sy brein versprei het. . .