Sonja en Tjokker sing kinderliedjies - DVD
(Vrygestel Desember 2012)
(Kliek op die foto of die titel vir meer inligting)
DVD looptyd - 63 min
Taal - Afrikaans
Hierdie is 'n DVD wat bestaan uit 24 meestal nuwe oorspronklike kinderliedjies, vir ouderdom kleuter tot +/-10 jaar oud. Die DVD sluit twee nuwe liedjies in wat nie op die cd opgeneem is nie.
Liedjies: