Sonja en Tjokker sing kinderliedjies - DVD

R100.00

Sonja en Tjokker sing kinderliedjies - DVD
(Vrygestel Desember 2012)

(Kliek op die foto of die titel vir meer inligting)

DVD looptyd - 63 min
Taal - Afrikaans

Hierdie is 'n DVD wat bestaan uit 24 meestal nuwe oorspronklike kinderliedjies, vir ouderdom kleuter tot +/-10 jaar oud. Die DVD sluit twee nuwe liedjies in wat nie op die cd opgeneem is nie.

Liedjies:

1. Tjokker
2. Daar's 'n muis in die kombuis
3. Almal shunt my rond
4. Eggo-Maatjie
5. Mammaskool
6. Koekbak
7. My Ouma se pantoffels
8. My Oupa se baard
9. Tiekie Tandmuis
10. Oupas en Oumas
11. Ons hardloop dat die stof so staan
12. My kat slaap orals rond
13. Mina Muis (voorsmakie op YouTube)
14. Trapsuutjies
15. My hond sit op 'n doring en tjank
16. Rugbyhond (NUUT slegs op DVD)
17. Die geheim
18. Warrelwindjie
19. Ek wonder
20. Dawid
21. Kinderkeurspel 1
22. Kinderkeurspel 2
23. Stapsoldaatjie
24. Tjokker se dans (NUUT slegs op DVD)