Sonja en Tjokker sing kinderliedjies - CD

R100.00
Sonja en Tjokker sing kinderliedjies

Sonja en Tjokker sing kinderliedjies (Vrygestel April 2012)

(Kliek op die foto of die titel vir meer inligting)

Hierdie is 'n cd wat bestaan uit 22 meestal nuwe oorspronklike kinderliedjies, vir ouderdom kleuter tot +/-10 jaar oud.

1.  Tjokker
2.  Daar's 'n muis in die kombuis (Luister in lede area)
3.  Almal shunt my rond
4.  Eggo-Maatjie
5.  Mammaskool
6.  Koekbak (Luister in lede area)
7.  My Ouma se pantoffels
8.  My Oupa se baard
9.  Tiekie Tandmuis
10. Oupas en Oumas
11. Ons hardloop dat die stof so staan
12. My kat slaap orals rond
13. Mina Muis
14. Trapsuutjies
15. My hond sit op 'n doring en tjank
16. Die geheim
17. Warrelwindjie
18. Ek wonder
19. Dawid
20. Kinderkeurspel 1
21. Kinderkeurspel 2
22. Stapsoldaatjie