Rooirok - Simeon (CD)

R100.00

Rooirok - CD
Kunstenaar: Simeon
(Album vrygestel April 2012)

(Kliek op die foto of die titel vir meer inligting)

Hierdie cd bestaan uit 13 snitte - almal oorspronklik en nuut meeste geskryf deur Simeon

1.   Ek dink ek val vir jou
2.   Hier's jy weer - (luister in lede area)
3.   Is sy die regte meisie (duet met Sonja Herholdt) - (luister in lede area)
4.   Nooit vergeet
5.   Jy lyk goed in my hemp
6.   Jou te vergeet
7.   Mi Nina (duet met Jesse Hamman)
8.   Everything but you
9.   Net die een vir jou
10. There must be more - (soos in Angus Buchan's Ordinary People - kyk YouTube video)
11. I'm Forgiven - (soos in Angus Buchan's Ordinary People - kyk YouTube video)
12. Stupid little song
13. Dis my taal