Reconstructing Alice

R100.00
Reconstructing Alice

Vir die eerste keer sing Sonja oor haar ervaring van verhoudings en die lewe. Die resultaat is ‘n eerlike en somtyds kwaai album. ‘n Moet luister vir almal wat al die bittersoet van die lewe ervaar het. Opgeneem in 2000.


Bevat die volgende snitte:

1. Calling
2. Winkelpoppe
3. From David's diary
4. Kantelkring
5. Vertigo
6. What do I do now
7. Sound of your cry
8. Eternal bittersweet
9. Nikolai
10. Criminal Logic
11. Trein na Matjiesfontein (remixed)
12. Ek verlang na jou