Pêrels - CD

R120.00
Pêrels

Pêrels (vrygestel Maart 2010)
(Kliek op die foto of die titel vir meer inligting) 

Pêrels is 'n cd wat bestaan uit 9 nuwe liedjies sowel as 'n bonus cd met 18 Sonja Herholdt treffers.

CD1 - Pêrels

1.   Fynbos
2.   Pêrels (Luister hier)
3.   Soen my vandag (Luister hier)
4.   Cederberge
5.   Glo
6.   Lewensdrome
7.   Joune
8.   En jy vloei
9.   Ons vlieg saam (Duet met Simeon Hamman)
10. Jy is my lewe
11. Die mense wat ek liefhet

CD2 - Sonja Herholdt treffers, nuut opgeneem (getrou aan die oorspronklike verwerkings)

1.   Jantjie (Luister hier)
2.   Harlekyn
3.   Waterblommetjies
4.   Die trein na Matjiesfontein
5.   Josie Josie
6.   Umfaan
7.   Spaanse kitare
8.   Skipskop
9.   Oberammergau
10. Ek glo die son sal wel weer skyn
11. Mooi Griekeland
12. Tant Mossie
13. Straattroebadoere
14. Hanoverstraat
15. Katryn Katryn
16. Ek verlang na jou