somer kersfees 2014

Somer Kersfees op 30 & 31 Oktober by die Centurion Teater. Ek, Simeom, On-Que en Marius Marais sing nuwe en bekende kersliedjies. Ons vier die beging van die Kers-seisoen. Kaartjies by die teater of Computicket