Nuwe kinder DVD

Die nuwe Sonja en Tjokker 2 DVD is ook nou beskikbaar by musiekwinkels of hier op my webwerf.
Die DVD bestaan uit 24 nuwe en bekende geestelike kinderliedjies, en is opgedeel in kort segmente vir elke dag van die week.