Liefling - die musiekspel

Van 12 Desember tot 4 Januarie 2015 is Liefling die musiekspel op die planke in die Teatro by Montecasino. Ek vertolk die rol van Linda, liefling se Ma selfde soos wat ek in die fliek gespeel het.
Kaartjies by Computicket

Kommentaar

Liefling

Net wat Liefling die musiekspel nodig het. Sonja Herholdt!!!!