News: 2017

MOMENTS - Bloemfontein 1 & 2 Junie 2018

Op 1 & 2 Junie is ek weer deel van MOMENTS. Dit is 'n produksie met kunstenaars, kore en dansers wat in Bloemfontein in die Sand du Plessis teater aangebied word en is 'n absolute unike ervaring. Koop gerus 'n kaartjie en kom beleef iets anders en vars.