News: 2015

Aardklop 2015

Ek en Tjokker kuier hierdie jaar weer by Aardklop. Ons is Dinsdag tot Saterdag te sien by die die kinderverhoog.

VSA Toer April 2015

29 Januarie 2015
Ek toer gedurende April 2015 in die VSA met 'n paar optredes. Al die datums en plekke sal binnekort hier op my webwerf beskikbaar wees.