News: 2010

Einde van 2010

24 November 2010

As ek so deur die winkelsentrums loop is dit asof ek nie kan glo dat die versierings die Kersseisoen uitbassuin nie! Hulle moet harder skree, want ek kan dit nog nie "click" nie. Lees meer

My Rokke

Ek kry so baie navrae oor die rokke wat ek gedra het in my Pêrels musiekvideo en by Skouspel. Lees meer

Skouspel 2010

Skouspel 2010

15 Oktober 2010

Dit was vir my 'n groot eer en 'n voorreg toe Huisgenoot my vereer het met die lewenslange bydrae toekenning tydens die 2010 Skouspel Vertoning in die Superbowl by Sun City. My deelname aan die vertoning. . .Lees meer

 

Liefling die movie

Liefling die movie se amptelike lokprent (trailer) is nou beskikbaar op you tube. Kyk hier

Lente

7 September 2010
Happiness is a SKILL . . . . en ek glo dit begin by 'n dankbare maar ook 'n brawe hart, dit is beslis iets waaraan ons almal die heeltyd moet werk.

Ek wou Sondag so 'n bietjie laat slaap, my naweek was nogals besig, maar toe lui my telefoon 9 uur. Aan die ander kant van die lyn is 'n verslaggewer wat wil weet wat my kommentaar is op Jurie Els se uitsprake oor my in sy biografie . . .

Dit was nou Ayoba!

28 Julie 2010

Geluk Suid Afrika!! met die aanbied van die wereldbeker 2010.
Baie mense was negatief, maar ek glo dat die Genade van die Here met ons was! Dit was vir my 'n positiewe nasie-bou ervaring vir ons in Suid-Afrika ......

Soen my vandag

Die video van my liedjie Soen my vandag, vanaf my nuwe album Pêrels is nou beskikbaar op YouTube, kyk hier.

Ons vlieg saam - die video

Die video van my en Simeon se duet vanaf my nuwe album Pêrels is nou beskikbaar op YouTube, kyk gerus hier.

Junie 2010

Die afgelope maand het ek regoor Suid Afrika my musiekmotiveringsprogram "Die Hartklop van Vrouwees" aangebied. Ek is dankbaar en bly vir almal wat die program bygewoon het, tenspyte van die renerige koue aande veral in die Weskaap.

Leef vir Moedersdag

27 April 2010
In die MEI uitgawe van die leef tydskrif is daar 'n artikel wat handel oor ek en my kinders. Die opskrif is "In genade ontvang