Gasteboek

Los gerus 'n bookdskap in my gasteboek.

Raymond Harry

Dear Sonja
Your "Gasteboek" is very interesting. Martin Pienaar is welcome to contact me. My address has not changed. Concerning "Die Wiel Bly Draai", it was the first cut on the 1994 "Sonja, 'n Ster Vanaand, 1994" CD.
Your fan
Raymond

mpienaar

Hallo Sonja, Raymond, en Willie

Ek dink die song se naam waarna julle verwys is ' Die Wiel Bly Steeds Draai' en Sonja het dit die eerste keer in 1994 op haar album ' 'n Ster Vanaand' opgeneem. Dit was mos ter viering van Sonja se twintigste jaar in die musiek bedryf.

Ek is bly om te sien dat daar al hoe meer besprekings inkom vir Sonja se kindervertoning - dis mos altyd lekker om te sien as dit goed gaan met Sons! Verder kan ek nie wag vir die volgende 'Perels'-vertoning hier in die Kaap nie! Groete aan Raymond (onthou jy nog - ons was vir 'n kort rukkie kollegas by die universiteit van Fort Hare!).

Baie liefde

MARTIN PIENAAR

Raymond Harry

Dear Sonja, "Die Wiel Bly Draai" is cut number 5 on your CD "20 Gewildste Treffers". This song also appears on other CDs of yours. This information may be useful to Willie de Jager. The name is not exactly the same as
the name given by Willie but it may be the song that he is lookingf for.
Your fan
Raymond

willie de jager

Hi Sonja, ek is amper seker jy het die liedjie gesing (die wiel bly steeds draai) gospel song gewees, ek soek al n rukkie vie n CD met hom op en kan nerens kry nie, het jy raad asb?

Hugo

Hi Sonja

Het gisteraand die musiekvideo van Simeon op SABC 3 gesien - "I'm forgiven".

Wat 'n pragtige song en vertolking!

Groete
Wouter

Raymond Harry

Dear Sonja
Thank you so much for your show in East London last night. It was great to see you again. Some of the people at our table had never been to any of your shows. They were impressed and even took notes, so your show was very good for them.
Your fan
Raymond

Gawie

Hi Sonja
Ons Kaapenaars MIS JOU!!! Kom sing groot asseblief vir ons. Jou optrede in George le nog vlak in ons harte en die tweelimg se elke keer Ouma as hulle jou in die motor hoor- jy het ook op die 3 jarige manne n blywende indruk gemaak.
Liefde Gawie Sonika Justin & Grant xxx

Annemarie Bester

Hello Sons< Lanklaas hier met jou gesels --- mal vir jou kinder album--- net soos jy kan. Mag dit vir jou en die kindertjies groot plesier wees.... (nou weet ek wat jy gaan doen as jy die dag Ouma word) ... Jy het op n keer vir my laat weet dat Harlekyn beskikbaar is op DVD - waar is dit beskikbaar?
Laat weet maar op die fb chat... soos ons gewoonlik doen. Sterkte met jou en Simeon se vertoning - ek sien ook hy was/is baie betrokke baie FC se movie "ordinary people" het baie insetsels verlede week op TV gewys... jou seunskind lyk goed agter die kamera ....groete en mooi bly ----Lovies

Fidel

Sonja,

How times move on. I bought your album when I was 18 ( Waterblommetjies ). I have loved it ever since ( I'm 47 ), but not been able to hear it, until my girlfriend had it burnt from LP to CD.
You have been, and are, a great artist.

PS. I worked with your brother Skalk in Mosselbay in the '80's. After he left the Project, he operated the "Run/Walk Walk for life" operation in Mosselbay,.
Is he well?

Oh, yes, I had a gigantic crush on you............. but you deserved it.

Andre P

Hi Sonja
Hiermee wil ek net namens Daisy Daycare en al die mense in Virginia vir jou dankie se vir n pragtige vertoning Vrydagaand die 30ste Maart in Virginia.Dit was voorwaar vir ons n eer om so n groot Diva by ons te he en een en elkeen wat daar was dink jy is fantasties
Baie dankie ook vir jou hulp met die fondsinsameling ,dit was so n groot eer om jou te kan ontmoed
Ons kan nie wag vir die kinder program nie en ook nie dat jy weer hier kan kom optree nie
Hiermee weer eens ons dank en jy is "AWESOME"
Groete
Daisy Daycare

Andre41

You are friendly, kind and caring
Sensitive, loyal and understanding
Humorous, fun, secure and true
Always there... yes that's you.

Special, accepting, exciting and wise
Truthful and helpful, with honest eyes
Confiding, forgiving, cheerful and bright
Yes that's you... not one bit of spite.

You're one of a kind, different from others
Generous, charming, but not one that smothers
Optimistic, thoughtful, happy and game
But not just another... in the long chain.

Appreciative, warm and precious like gold Sonja!

Dankie vir wat jy vir my van jong's af beteken het. Sterkte met jou nuwe projekte en laat weet as jy weer Kaap toe kom!

Beste wense
Andre :)

brenda

Hi Sonja

Jy lyk nog steeds ongelooflik en my Idol van baie kleins af. Laat weet my asb wanneer jy weer in die Oos Rand optree. Ek sal graag gaan kyk.

Groete
Brenda

annetteh

Jy is en bly pragtig. Dankie dat jy my fb antwoord - ek waardeer dit baie.
Ek wil jou graag weer sien as jy in die Kaap is.

Baie liefde
Annette H (klein annette)

ldejager

Hi Sonja
Ek wil net van hierdie geleentheid gebruik maak om jou te bedank vir 'n wonderlike aand en vertoning 10 Februarie 2012. Dit was vir my 'n absolute voorreg gewees om jou vertoning by te woon en bietjie met jou te kon gesels het. Ek sou graag baie langer met jou wou gesels, jy is voorwaar 'n inspirasie vir al wat vrou is en ons kan maar net vir Jesus vra om ons meer soos jy te maak sodat ons meer vir ander kan beteken. Hou aan met die goeie werk en mag God jou ryklik seën in alle aspekte van jou lewe.
Groete Lynnette de Jager'+'l.'+'dejager1964@'+'hotmail.'+'com'+'');
//-->

Hugo

Liefste Sonja

Ek hoop jou kinder-album is 'n groot sukses.

Wanneer kry ons Kapenaars weer 'n show??

Groete
Wouter

elladorah

Weet jy, ek het grootgeword met jou musiek. Ek was egter seker bietjie te klein om die rolprente te sien. Ek is besig om jou boek te lees en my hart breek as ek sien hoeveel seer en vrae jy gehad het. Ek sou dit nooit kon dink nie, want jy glimlag altyd. Ek onthou vir Winkelpoppe, dit het iewers op die televisie gespeel(ek was toe ouer) en ek het nogal geskrik en gedink: "oukei, weird, maar wow what a transformation, wat 'n ander deel van jou". Met die grootword jare was ek nogal verlief op Simion...hehehe! Hy was dan so oulik en is seker steeds. Ek het nog nie die boek klaar gelees nie, maar ek is so bly dat my hand spontaan kon uitgaan en jou boek uithaal van die rak van die biblioteek. Ek is nie getroud nie, ek het nie kinders nie, ek is 26, maar voel by tye asof ek regtig verstaan. Jou vrae, jou hunkering, jou onsekerheid. (Dr Venter beter nie van my familie wees nie, want ek is ook Venter) Dit vra hierbo:"teken gerus my gasteboek". Maar ek wil op jou hartsboek teken en 'n hartjie maak vir al die eina's wat jy oorwin het.

Sterkte met al die dinge!
Elmari

Hugo

'n Wonderlike verjaarsdag word jou toegewens vandag. Jy is en bly 'n inspirasie vir menige!!

Die boodskap is spesiaal vir jou:

"What lies behind us and what lies before us;are tiny matters compared to what lies within us"
Ralph Waldo Emerson

Groete
Wouter Hugo

Hannelie Horn

Liewe Sonja
Baie baie geluk met jou verjaardag. Mag God jou vandag uit jou sokkies seën omdat jy so 'n wonderlike mens is! Alle voorspoed en geluk op jou pad vorentoe word jou toegewens. Ons is baie lief vir jou.
Groete Hannelie Horn - Worcester

Raymond Harry

Dear Sonja
Congratulations on your birthday, may you have many more happy birthdays. I look forward to your next visit to East London and to purcasing a copy of Harlekyn.
You may get older but you will never age.
Your fan
Raymond

coenie1

Hi Sons, weet jy al iets van Sing vir die Harlekyn se DVD?

Lekker naweek.

Coenie
xxx

Kommentaar deur Webmaster
Weet nognie, maar sal laat weet.