Note: portions of the website might only be available in Afrikaans.

Huidige Vertonings

Ek bied op die oomblik drie tipes optredes aan:

  1. My musiekmotiveringsprogram "die Hartklop van 'n Pêrelvrou"
  2. My kindervertoning "Sonja en Tjokker"
  3. Of 'n gesinskonsert wat bestaan uit van my treffers oor die jare.
    lees meer

Upcoming Events

  • Die Hartklop van 'n Pêrelvrou
    Swartklip
    Navrae:
    Rene Laas - 073 429 9411

  • Die Hartklop van 'n Pêrelvrou
    Corporate Boutique Hotel
    Bloemfontein
    Navrae:
    Marie van Rensburg - 071 471 6048

  • Die Hartklop van 'n Pêrelvrou
    KANSA Postmasburg
    Navrae:
    Surieta Taljaard 082 978 6690

  • Sonja en Tjokker kinderteater
    Pierneefteater - Pretoria
    Navrae: (012) 329 0709

  • Die Hartklop van ‘n Pêrelvrou
     Pebble Rock Golf and Bushveld Estate
    Navrae: Engela van Eyssen - 082 388 0502

Recognition

Erkenning

By elkeen van my musiekmotiveringsprogramme vra ek die organiseerder om vir my 'n dame te nomineer aan wie ons erkenning kan gee. Dit is gewoonlik die besigheidsvrou of die sportvrou of selfs 'n "celebrity" wat vereer word vir hulle prestasies.

Maar wat van die baie gewone vroue wat net in die stilligheid hulle buitengewone omstandighede oorkom. Ek meen hulle verdien ook om erken te word vir die manier hoe hulle oorkom.

Ek glo dat herdie erkenning ook as voorbeeld en motivering dien vir die res van ons. Dit spoor my aan om ook mu omstandighede te oorkom.

Members area

Free registration!

  • Listen to tracks
  • Download wallpaper & images
  • Song lyrics
Listen Now