Ek en Simeon is op die voorlad van die April uitgawe van die LIG tydskrif. Dankie Adri-Louise, Ilse, Patrick, Leigh en Claudi vir die geleentheid die mooi storie, fotos, klere en grimering.
Ek is dankbaar vir die geleentheid en dankbaar teenoor Simeon, alles is maar net genade!!