Submitted by Hvanjaarsve2 on Mon, 07/19/2010 - 14:46.
O' dis is die mooiste wat ek nog gehoor het. Ek verlang toe sommer vreeslik na my seun in die koshuis. Ek is mal oor jou musiek en ons soek nog sulke liedjies. Enige liedjie van 'n Moeder is vir my die beste, beste têr wêreld !
Comments
Ons Vlieg Saam

Liefde
Erica