Ek, Simeon en Tjokker by Centurion Teater

In Augustus is ek en Simeon terug by die Centurion Teater, en hierdie keer maak Tjokker ook 'n draai. Saterdagoggend kuier ek en Tjokker 11uur met ons kindervertoning by die Teater en 20:00 die aand bied ek en Simeon ons akoestiese vertoning aan. Vir navrae kontak gerus die teater (012) 664 8710