Guestbook

You are welcome to leave a comment in my guestbook.

Tertius Bosman

Ek moet jou (en die die span agter die skerms seker ook) komplementeer vir die sukses waarmee jy in veranderende tye voorbly in die mark. Elke treffer is 'n gunsteling - net soos daai eerste een. Welgedaan en alle seën vorentoe.
Tertius

Hugo

Hi

Gister die artikel gelees in Rapport. Baie goeie artikel!
"Let there be spaces in your togetherness and let the winds of the heavens dance between you. Love one another but make not a bond of love: let it rather be a moving sea between the shores of your souls.
Kahlil Gibran"

Groete
Wouter

Raymond Harry

Dear Sonja, At last Skouspel has given you a long overdue honour. You are truly amazing and your contribution to music in SA for many years has also been truly amazing. You look so young and well that I am sure you will shine on stage for many years to come. Your fan, Raymond

Vanessa

Hi Sonja, ek het vandag jou CD perels gaan koop. EK kan nie ophou luister daarna nie. Dis beslis een van my nuwe gunstelinge. Welkom Terug!

mpienaar

Sonja, is daar nie 'n moontlikheid van so lekker Sonja Herholdt konsert hier erens in die Kaap so na die einde vandie jaar se kant toe nie?? Die Perels-konsert in Mei by die Gata Patat teater was great - en ek is alweer lus vir nog een! Komaan, ek is seker al die ander Kapenaars sekondeer hierdie idee!? Ek is honger vir 'n Sonja show! Liefde - MARTIN.

Thea Wilkins

Jys is beautiful en ek wens ek kan jou in persoon ontmoet !!
Jys 'n wonnerlike mens en groot voorbeeld vir baie.
Voorwaar 'n ROLMODEL !!!
Thea

JessieM

Ek was by Skouspel die naweek 10.10.10 vir ons 1ste huweliksherdenking. Sonja dit was amazing om jou te sien op verhoog. Jy bly nog altyd so fantasties as toe ek n klein dogtertjie was. Jy het al die sprokie verhale binne my weer heropen. Jy is n idol en sal altyd wees. Dankie vir jou wonderlike menswees!

Hugo

Nog kommentare:

1. Michelle
2010/10/11 05:59:47 nm

Jy is nog net so pragtig soos altyd. Ek het dit baie geniet om jou weer te sien optree.
2. Liezl
2010/10/11 04:08:07 nm

Sonja jy ROCK! Ek stem saam, jy het SKOUSPEL GEMAAK! JY LYK NOG na al die jare STUNNING! en jou stem nog so suiwer soos altyd! Ek is sooooooo bly hulle het jou daardie toekenning gegee, want jy IS Afrikaanse Musiek, soos ons hom lief! JY's 'n AFRIKAANSE LEGEND!
3. Barbara
2010/10/11 08:30:26

Jy het die tweede helfde van skouspel die moeite werd gemaak om maar langer te bly en sit. Dankie vir jou vertoning. xxxxx
4. Hugo
2010/10/08 03:40:51 nm

Sonja - jy bly die beste!
5. Leana
2010/10/07 11:33:50

jy lyk beter, mooier as ooit te vore!
6. Leana
2010/10/06 10:03:15

Oeeeeee! Jy het gesorg dat skouspel hierdie jaar wonderlik was!! Net soos al die ander jare. Jy was baie goed, baie dankie xxxxxxxx

Groete

Wouter

mpienaar

Sonja

Baie geluk! Jou vertoning by Skouspel maak ons almal baie trots en dit is vir my 'n ongelooflike lekker gevoel om aan die hele land te kan uitbassuin dat ek 'n Sonja Herholdt-fan is! Jy is great!

MARTIN PIENAAR

Hugo

Hi

Het die volgende opmerkings vanoggend raakgelees rakende jou vertoning by Skouspel:

CORRIE: Nianel, Romanz, Sonja, Juanita, Rina & Carike – fantasties-

GLADYS SMIT:Miskien was daar net nie genoeg tyd/motivering of was ons kunstenaars te besig met alles wat hul oral probeer doen dat hul nie kon voorberei nie. Vreemd, ek is nie 'n fan van Sonja Herholdt nie maar sy het eintlik die beste gesing. Ook so vir Corlia en kie. Romanz, Nianell was uitstekend. Verstaan my kritiek. Dit is nie bedoel om afbrekend te wees. Dit was my eerlike siening.- Gladys Smit

Knap gedaan Sonja!

Groete

Wouter

Dries

Sonja, baie baie geluk met jou toekenning! Weliswaar erkenning aan een van ons beste sangeresse. Ek volg jou loopbaan al vandat jy "Ek verlang na jou" vrygestel het as 'n kortspeler en as 'n mens nou daaraan dink is dit baie baie jare gelede, maar jy het beslis die toets deurstaan. Sal nog net graag "Perels" op DKNT wil sien. Baie sterkte vorentoe en ons sien uit na die volgende album. Groete

Hugo

Liefste Sonja
O JA HOERA!! - HOOGTYD!! 'n Saluut vir jou! BAIE GELUK met jou Huisgenoot Toekenning! Dis omtrent tyd en watter beter Jaar as om dit aan jou toe te ken as 2010! Van " Ek verlang na jou" tot "Pêrels" - wat 'n ongelooflike pad het jy ie gereis nie! Ons sien uit na die volgende dekade van Sonja-musiek!
Groete
Wouter

Mariaan Energi

Hi Sons.
BAIE GELUK met jou toekenning van Huisgenoot.
You did it girl !!!! Hou so aan
Lovies
Mariaan Middelburg
x x x

Hugo

Ai Sonja - dit is darem maar jammer dat oom Jurie nou sy reputasie probeer herstel deur 'n boek uit te bring en ander kunstenaars onder die soeklig te plaas. Wonder wie sal belangstel om dit nou juis te lees. Sy reputasie is al lankal permanent beskadig en dit blyk nou voor te kom dit is sy laaste opsie om iets te bewys. Nou ja - jy praat baie wyse woorde op jou nuutste Nuus gedeelte rakende die ou sakie.
Groete en Liefde
Wouter (Kaapstad)

SoetSeun

Hi. Baie dankie vir die wonderlike musiek wat u in Suid-Afrika vir ons maak en nog gaan maak. Andre xx

magda

Hi Sonja
Ek sien jy is volgende Saterdag die 11de September in Kuilsrivier. Ek was so opgwonde en het dadelik vir my en my dogter 'n kaartjie bespreek. Ek is mal oor jou nuwe CD en ek luister na Fynbos oor en oor in my motor. Ek is 'n groot fan van jou al van kleins af en jy het beslis met die jare net meer stunning geword.
Ek is ook baie opgewonde dat jy uiteindelik ook deel van Huisgenoot Skouspel gaan wees, ek was nog nooit op een nie maar gaan beslis noudat jy deel daarvan is
Sterkte in alles wat jy aanpak. Ek is mal oor jou
Magda Kraemer

Hugo

Hi Sonja
Sien Pêrels bly bo die eerste vyf op Overvaal Treffersparade. Ai - wens so Jukebox will meer "Vlieg saam" speel. Sien uit om jou te sien op Skouspel!!!!!!!!!!!!!
Wouter

taniac

Hi Sonja

Ek het jou liedjie "Soen my vandag" op Jukebox Sondagaand gesien. Dis "great". Die video is ook van hoogstaande gehalte. Hoop ons kan soortgelyke liedjies weer in die toekoms van jou kry. Hierdie liedjie plaas jou regtig weer op die "map". Sal beslis jou cd koop. Mal oor jou.

Tania

martinenmara

EK EN MY MAN IS GEK NA JOU ONS SING SO GRAAG JOU LIEDJIES EN HET NOU PERELS SE DUBBEL ALBUM GEKOOP DIS AWESOME LOVE YOU XXXXXXX

EbenS

Jou deelname in die "Goue Stemme" produksie van 08 Aug 2010 was fantasties. Was ook 'n groot verassing om jou seun Simon saam met jou daar te sien. Hoop meer mense kon die puik vertoning sien.