Huidige Vertonings

Ek bied op die oomblik drie tipes optredes aan:

  1. My musiekmotiveringsprogram "die Hartklop van 'n Pêrelvrou"
  2. My kindervertoning "Sonja en Tjokker"
  3. Of 'n gesinskonsert wat bestaan uit van my treffers oor die jare.
    lees meer

Upcoming Events

  • Die Hartklop van 'n Pêrelvrou
    'n Musiekmotiveringsprogram vir dames
    Laerskool Westwood by Summerplace
    Navrae: Bromwyn / Riana (011) 894 6630/9

  • Sonja en Tjokker kinderkerk optrede
    AGS Kerk Emmanuel
    Navrae: Rita Boshoff (016) 428 3166

  • Loerie fees
    NG Kerk Loerie
    Navrae:Amanda Gerber (042) 287 0634

  • Die Hartklop van 'n Pêrelvrou
    'n Musiekmotiveringsprogram
    NG Kerk Brakpan
    Navrae: Lisinda de Hoog 082 944 5834

Recognition

Erkenning

By elkeen van my musiekmotiveringsprogramme vra ek die organiseerder om vir my 'n dame te nomineer aan wie ons erkenning kan gee. Dit is gewoonlik die besigheidsvrou of die sportvrou of selfs 'n "celebrity" wat vereer word vir hulle prestasies.

Maar wat van die baie gewone vroue wat net in die stilligheid hulle buitengewone omstandighede oorkom. Ek meen hulle verdien ook om erken te word vir die manier hoe hulle oorkom.

Ek glo dat herdie erkenning ook as voorbeeld en motivering dien vir die res van ons. Dit spoor my aan om ook my omstandighede te oorkom.

Members area

Free registration!

  • Listen to tracks
  • Download wallpaper & images
  • Song lyrics
Listen Now