Ek het erkenning gegee aan 'n baie besondere vrou wat 'n pad geloop het - en jy sien die omgee, die verstaan, die empatie en die hoop in haar blink oë. Sy vertel self haar storie: "Uit 'n menslike oogpunt wil ons altyd ons gebrokenheid wegsteek, maar God gebruik dit om vir ander hoop te gee en so 'n verskil in hierdie wêreld te maak. Dis so wonderlik om terug te kyk en te sien dat wanneer jy nie meer kan loop nie, daar slegs een ry ...