Tracy Todd

Sy is 'n vrou en 'n ma, wat vér bo haar omstandighede uitgestyg het.

Sy was 'n ongelooflike atleet en 'n onderwyseres by Nelspruit Primary School wat op die kruin van haar lewe deur 'n motor ongeluk as parapleeg geëindig het.
Haar man het haar geskei toe sy hom die nodigste gehad het en 'n paar maande later haar gedagvaar vir toesig oor hulle baba ( sy verweer is dat 'n ma, parapleeg nie na die baba kan kyk nie).

Bo alles het sy opgestaan en is sy vandag 'n fenominale motiveringspreker.

Dit was vir my 'n groot voorreg om vir Tracy erkenning te kon gee. Tydens die lied wat ek aan haar opgedra het, het Tracy die "starlite" in haar mond geneem en na die gehoor gedraai met 'n glimlag op haar gesig.

Tracy you are indeed a fenominal woman and a true inspiration.

Besoek gerus Tracy se webwerf, www.tracytodd.co.za