Hierdie vrou weet wat dit is om in 'n laat stadium van haar lewe weer oor te moet begin. Haar man het haar en hulle 3 kinders - wat sy in 'n eensame huwelik van 20 jaar alleen moes grootmaak - met sy losbandige lewe in 'n finansiële gemors agtergelaat. Hy is in die hospitaal oorlede en sy het haar huis verloor. Ten spyte van jare se vernedering het sy bly glo en vertrou. Haar positiwiteit het haar weer laat opstaan. Sy is 'n voorbeeld en 'n rolmodel vir almal om haar en haar kinders is vir haar 'n seën. Jakkie jy is 'n fenominale vrou!