Erkenning: 2008

LW: Sekere gedeeltes van hierdie webwerf is slegs in Engels beskikbaar

Belinda van der Merwe

Hierdie besondere vrou is so 'n inspirasie, geen wonder haar lewens motto is: "Daar lê nog 'n vol lewe voor - elke dag is 'n nuwe begin". Sy is ma van vier kinders. . .

Annalien Muller

"Die lewe is dit wat met jou gebeur, terwyl jy ander planne maak" noem ek in my biografie. Die volgende beeldskone, pragtige jong dametjie se storie laat my aan die stelling dink - en die manier hoe sy haar omstandighede hanteer maak van haar so 'n fenominale vrou. . .

Hendriena van der Bank

Hierdie besondere vrou en haar seun moes jare lank haar man se fisiese en emmosionele mishandeling verduur agv sy drankprobleem. . .

Anna-Mart Steyn

Anna-Mart is 'n baie besondere vrou en vir my is sy 'n groot inspirasie want sy laat net nie toe dat die lewe haar onderkry nie. Ek dink dat dit haar sin vir humor is wat haar dra - altyd 'n grappie en 'n glimlag!

Lizandi Krabbendam

Hierdie besondere vrou se storie was tot onlangs aan baie min mense bekend. Op die jong ouderdom van 14 was Lizandi gediagnoseer met borskanker. . .

Maria de Beer

Hierdie besonderse vrou met haar mooi blou oë - was gelukkig getroud met drie pragtige blonde krulkop-kinders - en toe gebeur die lewe met haar. Haar middelste dogtertjie Liesel kry op die ouderdom van vier - "krabbe-sindroom" - 'n toestand wat die witsof van die brein vernietig. . .

Marisa Burger

Hierdie besondere 36-jarige vrou het in 1998 in 'n motorongeluk tussen Ladismith en Riversdal baie seergekry. Weens ernstige beserings is sy 'n kwadrupleeg en woon tans in Huis Wallace Anderson op Riversdal. . .