"Die lewe is dit wat met jou gebeur, terwyl jy ander planne maak" noem ek in my biografie. Die volgende beeldskone, pragtige jong dametjie se storie laat my aan die stelling dink - en die manier hoe sy haar omstandighede hanteer maak van haar so 'n fenominale vrou. . .