Erkenning: 2008

Lee-Ann Solomon

Lee-Ann vertel self: As iets van my storie enige-een kan help, gebruik dit asseblief. Dit is nie veronderstel om ‘n "downer" te wees nie! . . .

Riana Oosthuizen

Hierdie besondere vrou is spreekwoordelik van "the unsung hero - who never gets recognized for the daily heroics ofher life". Net in die stilligheid gaan sy aan en doen wat van haar verwag word sonder om te kla oor swaar tye of om hulp te vra. . .

Johanna Mostert

Johanna Mostert is ‘n klein slanke vroutjie, en sy het twee kinders wat van kleins af met ‘n ernstige lewersiekte gediagnoseer is. . .

Sandy Lindeque

Ek het die voorreg gehad om hierdie besondere vrou in die Kaap te ontmoet nadat ek haar Pa - Len Lindeque - die tekenkunstenaar geken het wat spotprentjies van my in die koerant geteken het. . .

Hester van Niekerk

Hierdie besondere dame het my so beïndruk toe ek haar ontmoet het want toe ek in haar vriendelike blou oë kyk - sien ek iemand wat weet wat seer en vernedering beteken. En wat ek vir Hester kan sê is "only scared lives can heal". . .

Rayline Coetzee

Rayline en Frikkie is twee ongelooflike mense. Hulle het rerig 'n besondere storie, ek laat Rayline liewers self vertel. . .

Juané & Hannele Vorster

Hulle storie het my net laat besef watter uithouvermoë en deursetttingsvermoë daar in vroue lê. Hier is hulle verhaal: Juané is gebore in 1997 met 4 hartdefekte en sonder 'n hoofslagaar na die regterlong. . .

Liami Klint

Liami se dag begin soggens om 3:30. Dan ry sy elke weeks-oggend langer as 'n uur, meestal grondpad, vanaf Blouputs, om haar kinders betyds by die skool in Kakamas te besorg. . .

Marie Crafford

Marie is Matrone by die huis vir bejaardes op Upington -'n ware steunpilaar. So in die stilligheid, met baie integriteit en ook opoffering doen sy haar werk. . .

Leana Mostert

Hierdie baie besondere dametjie is op 17 Mei 1984 gebore en is op 3-jarige ouderdom gediagnoseer met spierdistrofie. Sy het 'n baie normale lewe gelei behalwe dat sy nie kon hardloop, trappe klim of vinnig, en vér loop nie. . .