Erkenning: 2008

Maureen Boyens

MAUREEN BOYENS

Ek het erkenning gegee aan 'n baie besondere vrou wat 'n pad geloop het - en jy sien die omgee, die verstaan, die empatie en die hoop in haar blink oë. Sy vertel self haar storie: "Uit 'n menslike oogpunt wil ons altyd ons gebrokenheid wegsteek, maar God gebruik dit om vir ander hoop te gee en so 'n verskil in hierdie wêreld te maak. Dis so wonderlik om terug te kyk en te sien dat wanneer jy nie meer kan loop nie, daar slegs een ry ...

Tilla Gerber

Tilla is 'n merkwaardige vrou en 'n groot inspirasie vir al haar vriendinne - sy kla nooit, koester geen bitterheid nie en het opgestaan uit haar baie moeilike omstandighede. . .

Magda Kruger

Hierdie vrou is sprekend van"dat dit nie saakmaak hoeveel keer die lewe jou omslaan nie - maar hoeveel keer jy maar net weer opstaan". . .

Letitia Ludick

Hierdie baie besondere ma het met baie geloof en vertroue vasgehou aan "geloof is 'n vaste vertroue van die dinge wat ons hoop maar wat ons nie kan sien nie". . .

Bernadette Ryan

This very special lady, apart from the fact that she's attractive, becomes even more beautiful when you meet her - because of the love she radiates to people around her. She has a story like most of us. . .

Rosa Viljoen

Hierdie besondere vrou - Rosa Viljoen -, het besluit dat ten spyte van die trauma en pyn in haar lewe sal sy opstaan en die Here vertrou vir ‘n wonderwerk. . .

Christel Janse van Rensburg

Christel het a.g.v motorongeluk die gebruik van haar bene verloor. Sy het uit die voertuig geval en haar werwels het "ontplof", was die dokter se beskrywing. . .

Janice de Jager

Janice de Jager is 45 jaar gelede in Ermelo gebore en het daar skoolgegaan en matrikuleer en daarna ‘n BA graad voltooi en ‘n nagraadse sekretariele kursus voltooi. . .

Riekie Wolmarans

Hierdie vrou kom uit ‘n groot gesin en was die spreekwoordelike "ongeluksvoeltjie"van kleintyd af. Sy het grootgeword in ‘n baie normale gelukkige huis maar bene breek en kop oopstamp, noem dit - dit het haar oorgekom. . .

Sofie Potgieter

Sofie Potgieter kom uit ‘n gesin van 7 kinders en is bestempel as ‘n wonderatleet op die ouderdom van 15. In 1979 verwerf sy haar springbokkleure in landloop en dit was haar tiende aanslag op die SA vrouetitel in landloop en sy het dit vir die derde keer verower. . .