Sonja & Tjokker 2 Ons wil sing - CD

R80.00

Sonja & Tjokker 2 - Ons wil sing is 'n cd wat bestaan uit 28 nuwe en bekende geestelike kinderliedjies
Album bekendgestel in Julie 2014
Liedjies meestal in Afrikaans, 4 in Engels en een Zulu

Liedjies:

1. Ons wil sing
2. Noag bou 'n ark
3. Handjies in die lug
4. Dit is waar
5. Mighty God / He's got the whole world
6. Silwer en goud
7. Die blinde man
8. Net 'n kleine bietjie
9. Dankie Jesus
10. Siyabonga Baba / Wakka Wakka
11. Kom in liewe Jesus
12. Maak my hartjie rein
13. Pasop kleine ogies
14. Hy is my redder
15. Bring die kindertjies na Jesus
16. Die driehoekliedjie
17. In His time
18. The love of Jesus
19. Halleluja ons loof U
20. My Handjiegebed
21. Weet jy dat Jesus jou liefhet
22. As Hy weerkom / Sonstraal
23. Lagliedjie
24. I have the joy

Bonussnitte
25. Ek kyk op na die berge
26. Die Here is my Herder
27. Kom na Jesus toe
28. Asems en wasems