Sonja en Tjokker 2 - DVD en CD "combo"

R150.00

 

Sonja en Tjokker 2 - Ons wil sing is 'n DVD wat bestaan uit 24 nuwe en bekende geestelike-kinderliedjies sowel as die CD wat bestaan uit die selfde 24 liedjies en 4 bonus snitte wat nie op die DVD ingesluit is nie.
Album bekendgestel in Julie 2014
Liedjies meestal in Afrikaans, maar sluit ook Engels en Zulu in.
Liedjies:

1. Ons wil sing
2. Noag bou 'n ark
3. Handjies in die lug
4. Dit is waar
5. Mighty God / He's got the whole world
6. Silwer en goud
7. Die blinde man
8. Net 'n kleine bietjie
9. Dankie Jesus
10. Siyabonga Baba / Wakka Wakka
11. Kom in liewe Jesus
12. Maak my hartjie rein
13. Pasop kleine ogies
14. Hy is my redder
15. Bring die kindertjies na Jesus
16. Die driehoekliedjie
17. In His time
18. The love of Jesus
19. Halleluja ons loof U
20. My Handjiegebed
21. Weet jy dat Jesus jou liefhet
22. As Hy weerkom / Sonstraal
23. Lagliedjie
24. I have the joy