Hierdie opnames is baie meer as net die musikale klankbaan van my musiekmotiveringsprogram, Die Hartklop van Vrouwees; dis liedjies wat ek spesiaal gekies het as die klankbaan van my lewe - dalk werk hulle vir jou ook.
Ons het almal 'n klankbaan nodig omdat ons alledaagse lewens vol lag en trane is. Mag hierdie CD jou laat besef dat daar altyd hoop is.
Liedjies:
1. Calling
2. She
3. Die Mense wat ek liefhet
4. Scorn Not His Simplicity
5. En Jy Vloei
6. Winkelpoppe
7. Josie Josie
8. The Glory of Love
9. Songbird
10. When You Are Smilling
11. I Will Survive
12. Always on my mind
13. Shine
14. Sisters are doing it for themselves
15. Medley met Put A Little Love in Your Heart, Que Sera Sera, I Can See Clearly Now
16. Dream A Little Dream