Hierdie DVD is 'n lewendige opname van my "VOETPAD NA VROUWEES" musiek en motiveringsprogram en is die gevolg van baie versoeke van reg oor Suid Afrika. Tydens die program deel ek waarhede vanuit my eie lewenservaring en sing liedjies wat help om my boodskap van hoop aan veral vroue te bring.
'n Voetpad na Vrouwees is 'n eerlike openhartige program vol musiek, lewenswaarhede en humor en beloof om 'n aangename ervarig te wees vir almal wat deel word daarvan.
Liedjies:
1. She
2. Jantjie
3. Waterblommetjies
4. Scorn not his simplicity
5. En jy vloei
6. Winkelpoppe
7. The Glory of Love
8. Songbird
9. When you are smilling
10. I will survive
11. Shine
12. Medley: Put a little love, Que Sera Sera en I can see clearly now.
Taal:
Meestal in Afrikaans
Looptyd:
1uur 17 min
Bonusmateriaal:
'n Voorlesing uit SONJA: meisie van Nigel, gesprekke oor velsorg en borskankerversekering, sowel as inligting oor luiperdbewaring.
DVD Zonering:
Alle zones
Beeld:
PAL 4:3
Klank:
Stereo
Film en publikasieraad sertifisering:
PG - EF7/2008/0158