DVD & CD Combo
Koop my Voetpad na Vrouwees DVD & my She the Princess CD as 'n Combo en spaar.
Die DVD is 'n lewendige opname van my "VOETPAD NA VROUWEES" musiek en motiveringsprogram en is die gevolg van baie versoeke van reg oor Suid Afrika. Tydens die program deel ek waarhede vanuit my eie lewenservaring en sing liedjies wat help om my boodskap van hoop aan veral vroue te bring.
'n Voetpad na Vrouwees is 'n eerlike openhartige program vol musiek, lewenswaarhede en humor en beloof om 'n aangename ervarig te wees vir almal wat deel word daarvan.
Liedjies:
1. She
2. Jantjie
3. Waterblommetjies
4. Scorn not his simplicity
5. En jy vloei
6. Winkelpoppe
7. The Glory of Love
8. Songbird
9. When you are smilling
10. I will survive
11. Shine
12. Medley: Put a little love, Que Sera Sera en I can see clearly now.
Taal:
Meestal in Afrikaans
Looptyd:
1uur 17 min
Bonusmateriaal:
'n Voorlesing uit SONJA: meisie van Nigel, gesprekke oor velsorg en borskankerversekering, sowel as inligting oor luiperdbewaring.
DVD Zonering:
Alle zones
Beeld:
PAL 4:3
Klank:
Stereo
Film en publikasieraad sertifisering:
PG - EF7/2008/0158
My SHE the princess CD is baie meer as net die musikale klankbaan van my musiekmotiveringsprogram, dis liedjies wat ek spesiaal gekies het as die klankbaan van my lewe - dalk werk hulle vir jou ook.
Ons het almal 'n klankbaan nodig omdat ons alledaagse lewens vol lag en trane is. Mag hierdie CD jou laat besef dat daar altyd hoop is.
Liedjies:
1. Calling
2. She
3. Die Mense wat ek liefhet
4. Scorn Not His Simplicity
5. En Jy Vloei
6. Winkelpoppe
7. Josie Josie
8. The Glory of Love
9. Songbird
10. When You Are Smilling
11. I Will Survive
12. Always on my mind
13. Shine
14. Sisters are doing it for themselves
15. Medley met Put A Little Love in Your Heart, Que Sera Sera, I Can See Clearly Now
16. Dream A Little Dream