Waar daar SON is 2

Op Saterdag 3 Desember 17:00 is ek en Simeon weer terug by Lewende Woord Westerlig in Pretoria met ons program "Waar daar SON is 2".
Ek sing van my bekende liedjies, sowel as 'n paar immergroen gunstelinge en Simeon sing van sy liedjies (nuwes en bekendes). Daar is 'n paar geestelike nommers en ook kersliedjies. Hierdie vertonig bied iets vir oud en jonk.
Vir navrae kontak Hugo - 082 773 2699
Daar is stalletjies van af 15:00 - kom kry gerus iets om te eet