Sing vir die Harlekyn nou beskikbaar

26 Augustsus 2011
My fliek - Sing vir die Harlekyn word wel op DVD vrygestel, die datum van uitreiking het nou verander na Oktober 2011 een of ander tyd. Ek sal laat weet sodra die DVD beskikbaar is, dit sal ook hier op my webwerf tekoop wees.

Kommentaar

Sing vir die Harlekyn - DVD

Dankie vir die update Sonja. Ek het al my voete stukkend geloop in al die winkels maar kon dit nerens kry nie. Nou weet ek hoekom.
Baie dki en sal maar geduldig wag.

HARLEKYN

IS DVD AL BESKIKBAAR, WIL DIT KOOP ASSEBLIEF