Sing vir die Harlekyn

Januarie 2012
Johann Schutte het laat weet dat die DVD van "Sing vir die Harlekyn" nie betyds vir Kersfees klaar was nie. Hy en Nu Metro is nog besig met die proses en hoop om dit vroeg hierdie jaar een of ander tyd vry te stel. Sodra ek meer inligting van hom kry sal ek laat weet.