29 Maart 2012
Jonann het laat weet dat die DVD van Sing vir die Harlekyn nou beskikbaar is. Ek is besig om te kyk of ek die DVD ook direk hier op my webwerf kan beskikbaar maak. Sover ek verstaan was die DVD al laas naweek beskikbaar in winkels in Pretoria.