Reik na die sterre

Op Saterdag 28 November begin daar 'n nuwe musiekprogram op kykNET. Homebrew films het 'n reeks konserte by die Barnyard teater in Kaapstad verfilm. Die reeks word van 28 Nov - 20 Feb 2010 om  20:00 op Saterdae uitgesaai. Die episode waarin ek optree word op Saterdag 26 Desember 2009 uitgesaai. Ek deel die verhoog met Manuel Escorcio en Gert van Tonder.