Pasella en Via TV

Gedurende Mei 2016 het ek, Nia Nell en Nadine deelgenem aan 'n TV program vir VIA TV. Ek en Simeon het ook by Pasella gekuier en gaan "roller coaster" ry by Gold Reef City en ook gaan leer hoe om pasta te maak.

Ek laat weet sodra ek weet wanneer hierdie programme uitgesaai gaan word.

Ek en Tjokker kuier met ons kinderprogram hierdie jaar by die innibos fees. Kom maak gerus 'n draai by ons optrede, een keer 'n dag Woensdag - Saterdag by die apies innibos verhoog.