Ek is vol vertroue dat hierdie aangeleentheid gou uitgesorteer sal wees en volstaan by my kommentaar van 13 Desember 2009, in die vorige nuusartikel hier op my webwerf.
Ek moet nogal erken ek is stomgeslaan oor die man se arrogansie om nadat so 'n permanente letsel op sy naam geplaas is (hetsy skuldig of nie) - hy nog steeds wil dagvaar - soos 'n koerant onlangs opgemerk het - "HOE SE MENS DAGVAAR?"
Wie wel gedagvaar moet word, is joernaliste (spesifiek van die SON/en natuurlik - kan 'n mens hul "joernaliste" noem?) wie net eenvoudig daarmee wegkom om weergawes van die korrekte stories te verwater tot goedkoop sensasie - soos tereg in hierdie geval gebeur het - iets waaroor ek GEEN twyfel het nie.
Sonja - weereens hanteer jy hierdie situasie met die nodige insig en volwassenheid - soos net jy dit kan doen.
Kommentaar
Jurie Els