Op Saterdag 7 November bied ek my Hartklop van Vrouwees program by die nuwe DeStijl Hotel by die Gariepdam aan. Die hotel het 'n asemrownde uitsig oor die dam, en is verseker die ideale plek as jy rus, vrede en stilte soek. Hulle het ook 'n spesiale aanbod oor die naweek, as jy Vrydag slaap kry jy Saterdag verniet. Kyk gerus meer besonderhede op hulle webwerf by www.destijl.co.za/specials.html