My Rokke

Ek kry so baie navrae oor die rokke wat ek gedra het in my Pêrels musiekvideo en by Skouspel. Die rokke was gemaak deur Marlize van Immagika. Ek werk lekker saam met haar en kan haar absoluut aanbeveel.

Haar kontakbesonderhde is op haar web by www.immagika.com

Dankie ook aan Lizca Lizi Kruger vir jou mooi e-pos oor my rokke, ongelukkig kry ek nie 'n e-pos aan jou gestuur nie, dit lyk of daar 'n probleem is met die e-pos adres wat ek van jou het. Hoop die inligting hierbo help jou.

Kommentaar

Jou Rokke

Jy lyk altyd asemrowend mooi, 'n sprokiesprinses!!!!