MOMENTS - Bloemfontein 12 & 13 Mei

Op 12 & 13 Mei 2017 is ek weer deel van MOMENTS. Dit is 'n produksie met kunstenaars, kore en dansers wat in Bloemfontein in die Sand du Plessis teater aangebied word en is 'n absolute unike ervaring. Koop gerus 'n kaartjie en kom beleef iets anders en vars.