Lente 2009

3 September 2009
Op 8 Oktober 2009 word die Roer episode waarop ek gekook het op kykNET uitgesaai. Die NOOT vir NOOT program waarin ek sing word eers volgende jaar op 4 Februarie uitgesaai.

Ek het begin werk aan my nuwe CD en is baie opgeonde oor die proses. Die CD word voorloping "Pêrels" genoem en ons beplan om dit teen November beskikbaar te he. Daar is egter nog baie water wat in die see moet loop. . nog niks rondom hierdie projek is finaal nie. Hou gerus dop ek sal die nuus hier plaas soos ons vorder.

Kommentaar

sonja

Sjoe nooit gedink dat jy ten spyte van die groot kunstenaar wat jy is ook so plat op die aarde sal bly en ons gewone ouens sal onthou nie.

Jy is n "stunning" vrou en my gebed vir jou is genade en seen soveel dat dit oor sal loop en jy dit sal kan drink uit jou koppie se piering.

Groete.

riana Rapunzel