Kaapse draai

Ek maak begin Oktober 'n Kaapse draai.
As jy in die omgewing gaan wees, en wil kom hallo se, my toerprogram is soos volg, meer inligting is in die gebeure area.

Saterdag 1 Oktober (oggend) - Die hartklop van 'n Pêrelvrou - Houtbaai

Saterdag 1 Oktober (aand) - In Konsert - Protea Hotel Stellenbosch

Dindag 4 Oktober (aand) - Ek en Simeon in konsert - Die Boer - Durbanville

Woensdag 5 Oktober (aand) - Ek en Simeon in konsert - Westend Teater - Somerset Wes

Saterdag 8 Oktober (oggend) - Die Hartklop van 'n Pêrelvrou - Uniondale