Ek, Simeon en orkes tree op 1 & 2 Junie by die Cheyenne Saloon by die Carousel op. Simeon sing van die liedjies op sy nuwe album "Rooirok" (die album is nou ook beskikbaar op my web, kliek hier) sowel as 'n paar "covers" van sy musikale invloede. Ek sing van my eie gusntelinge en bekende treffers. Ek en Simeon kombineer ook weer met 'n duet of twee. Kaartjies en meer inligting beskikbaar by Computicket