Sonja & Simeon "Unplugged"
Centurion Teater
Ek en Simeon en begeleiding met klavier, kitaar en trompet
Ek sing van my eie gunstelinge en bekende treffers en Simeon gee 'n voorsmakie wan die liedjies wat op sy nuwe album
Bespreek by die Teater (012) 664 8710
of by Computicket