Klavierkuiers Met Pedro - TV opname Johannesburg

14 November 2017 4:00pm

Klavierkuiers met Pedro
Red Pepper Pictures in Linden
TV opname vir VIA TV
Ek is sy gas - ons kyk na my kleintyd foto's & sing baie
Uur lange opname - as jy 'n gehoorgas wil wees
Koste R5 - Webtickets