'n Bekende tydskrif het my onlangs gevra om iets te skryf oor hoe om as 'n geskeide - alleen en gelukkig - te wees.
Toe klink dit vir my te veel na 'n gewroeg en weer 'n "sad lady" storie.
Ek het toe die artikel se opskrif verander na:
"Hoe om gelukkig onafhanklik te leef"